
Website Stellenbosch University
Job Description:
Koördinering van sentrale pre- en post-toekenning administratiewe prosesse verbonde aan ‘n wye reeks geleenthede van beide nasionale en internasionale befondsingsliggame.
<
Job Responsibilities:
- Identifiseer en versprei inligting oor befondsingsgeleenthede vir navorsing aan moontlike aansoekers;
- Bestuur van die aansoekprosesse;
- Kontroleer die kwaliteit van aansoeke en teken af daarop namens die Universiteit;
- Samestelling en opdatering van n databasis van aansoeke en uitkomste, en verskaf gereelde en ad hoc-verslae;
- Verseker die voldoening aan befondser vereistes nadat toekennings gemaak is, in samewerking met ander steundiensafdelings;
- Identifying and disseminating information on research funding opportunities to possible applicants;
- Managing the application processes;
- Quality assurance and validating applications on behalf of the University;
- Compiling and updating the database of applications and outcomes, and providing regular and ad hoc reports;
- Managing post-award adherence to funder requirements in collaboration with other support divisions;
- Guiding grant holders on the process for grant adjustments;
- Representing SU at regional and national forums;
- Developing and updating information resources in support of researchers;
- Providing training and presenting information sessions on research funding;
- Assisting with financial and technical audits;
- Participating in developing Research Management capacity.
- Begelei navorsers deur die proses om veranderinge aan toekennings aan te bring;
- Verteenwoordig die US by streeks- en nasionale forums;
- Ontwikkeling en opdatering van inligtings-hulpbronne ter ondersteuning van navorsers;
- Bied opleiding en inligtingsessies oor navorsingsbefondsing aan;
- Verskaf ondersteuning tydens finansiële en tegniese oudits;
- Dra by tot kapasiteitsontwikkeling vir Navorsingsbestuur.
Job Requirements:
- ‘n Meestersgraad en drie jaar toepaslike en onlangse ervaring in navorsingsadministrasie binne ‘n gerekenariseerde omgewing;
- Onlangse ervaring en kennis van die bestuur van navorsingstoekennings vanaf aansoek tot met afsluiting;
- Die vermoë om onafhanklik en akkuraat onder uiterste druk te werk en om meer as een taak gelyktydig te hanteer;
- Die vermoë om hoogs tegniese dokumente na te gaan en sodoende die kwaliteit van aansoeke te verseker;
- Nougesette aandag aan detail;
- Die vermoë om onafhanklik toepaslike inligting op te spoor en te bemeester;
- Die vermoë om met hoë vlakke van diplomasie en takt met n diverse reeks van individue om te gaan, beide intern en ekstern;
- Uitstekende skriftelike en mondelinge kommunikasievaardighede;
- Goeie probleemoplossings-vaardighede: logisties, analities en numeries;
- Uitstekende organisatoriese vaardighede;
- ‘n Buitengewoon hoë werksetiek.
- Masters degree plus three years relevant and recent experience in research administration within a computerized environment;
- Recent experience and knowledge of pre-and post-award grants management;
- The ability to work independently and accurately under extreme pressure and coping with multi-tasking;
- The ability to review highly technical documents, thus ensuring quality control of applications;
Job Details:
Company: Stellenbosch University
Vacancy Type: Full Time
Job Location: Stellenbosch
Application Deadline: N/A
<
jobstrivia.xyz